Windpomp Dans 2 Karoo se Klipkas - Drome .
Windpomp Dans 2
Karoo se Klipkas - Drome

Informatie

  • eBoek formaat
    Dit eBoek is beveiligd met Watermarking
  • Uitgever
    Enricosnl
  • Omvang
    6400
  • Jaar
    2017
  • Taal
    Andere taal
  • Leeftijd lezer
    13-120
  • Beveiliging
    Dit eBoek is beveiligd met Watermarking
  • Onderwerpen
    Geschiedenis / Letterkunde / Reizen / Taal
  • Hoofdpersoon
    Anders
  • Genre
    Poëzie & songtekst
  • Tijd
    1900-heden
  • Niveau
    Havo/VWO

Fragment

Eens trotse hardwerkende lokomotief nie sommer enige soort, stoom het jy daagliks geblaas, gekerm, gekla, al beurend teen steil opdraande op dan weer vining en vrolik afdraande af wyl jou stoomwolk soos n skadu volg, dan voor jou, agter, langs jou, swart roet orals elke dag skoon gewas, blink gepoets, elke koperpyp opgevryf, alles pynlik netjies skoon in drywers-kajuit, so mooi, veraf te sien in warm son, skrille fluit uniek

Windpomp Dans 2 Karoo se Klipkas - Drome

Bewerk titel :

Kleintjie Smalberger

Bewerk auteursnaam :

€ 4,99


Ebook is in EPUB formaat. Hierdie Digbundel is my tweede, ek het regtig baie liefde, passie, tyd so ook baie gevoelens, eie ervaringe hierin begrawe. My liefde vir die mooie Karoo, Natuurskoon, Treine en Treinspore, die See en baie meer, word sterk in hierdie Bundel beskryf. Saam met hierdie gedigte het ek as mens gegroei, weereens baie beleef, die vroliker asook hartseer en heimwee word hierin gedeel. "Windpomp Dance 2" is ook beskikbaar as 'n mooi gedrukte weergawe by www.boekenbestellen.nl

   

Stijlen

Diepgang

Ontroerend

Realiteitsgehalte

Tragisch

Over de auteur

Kleintjie Smalberger is gebore en getoë In Aberdeen, in die hartjie van die Groot Karoo. Voltooi haar skool-loopbaan in Aberdeen Hoërskool. Danksy haar Afrikaans Onderwyser Mnr. Izak Smit, het sy n passie vir die Letterkunde en Afrikaans ontwikkel. Kleintjie Smalberger skryf as stadsdigter tewens 'n weeklikse column "Koesterkos en Nostalgie" in die weeklikse Streek Gemeenskaps-koerant van Ermelo (SA).

Meer over Kleintjie Smalberger

Bestsellers

Zelf een ePub maken
Boenda
€ 0,00
De Zaak van de Slapende Man
Ben Scherpenzeel
€ 0,00
Pijpsletje
J.P. Morgan
€ 0,00

Net binnen

liefde is loslaten
liefde is loslaten
Harrij Smit
€ 4,00
Losgelaten
Losgelaten
Harrij Smit
€ 5,00
Windpomp Dans 2
Karoo se Klipkas - Drome
Windpomp Dans 2 Karoo se Klipkas - Drome
Kleintjie Smalberger
€ 4,99